Jun 23, 2010 21:21
14 yrs ago
English term

surround sound

English to Afrikaans Tech/Engineering Telecom(munications) Sound Systems - TV/DVD
Besig om 'n tegniese handleiding (on-screen help) vir 'n TV/DVD-speler na te sien. Die volle sin is: "This feature allows you to experience deep and full surround sound as a theater or concert hall." Asof dit nie erg genoeg is nie, het die oorspronklike vertaler nie eens die moeite gedoen om dit te vertaal nie. Pharos Tweetalige Woordeboek gee 'n hele rits vertalings: kring= (130 "hits" in Google), omring= (147), rondom= (94), sirkelklank (1 [in Die Burger, 1995]). Met my soektog na gebruiksfrekwensie van bg. het ek ook "ruimteklank" in Wikipedia teëgekom (695 altesaam, 351 in Afrikaanse webwerwe). Ek stel dit aan al die taaldeskundiges om een te kies wat die beste in hierdie konteks sou wees, asseblief?!
Proposed translations (Afrikaans)
5 +1 omringklank
4 alkantklank

Proposed translations

+1
8 mins
Selected

omringklank

When I worked for Beeld newspaper, we used "omringklank".
Peer comment(s):

agree Talitha Wilsnagh : Sounds right to me. I was thinking "omringende", but this sounds good.
9 hrs
Something went wrong...
4 KudoZ points awarded for this answer.
9 hrs

alkantklank

Ek kies hierdie woord omdat dit beskrywend is en boonop mooi rym. Dink maar daaroor, ek besef dis 'n nuutskepping.
Something went wrong...
Term search
  • All of ProZ.com
  • Term search
  • Jobs
  • Forums
  • Multiple search