Mar 4, 2012 17:55
12 yrs ago
2 viewers *
English term

Kcals

English to Afrikaans Other Nutrition Dietary measurements
I need an Afrikaans abbreviation for Kcals. It is used for Kilo calories as in :" A single shot of vodka (25ml) contains 61 Kcals." Any suggestions?

All the dieticians I spoke to said they use the English Abbreviation.
Proposed translations (Afrikaans)
3 +1 Kcals
4 kcal

Proposed translations

+1
7 hrs
Selected

Kcals

Dit lyk asof Kcal net so gebruik word en dus ook Kcals
kilokalorie (kcal) : kilocalorie, kcal (verouderde eenheid van energie)
Peer comment(s):

agree Petro Ebersöhn (X)
4 hrs
Something went wrong...
4 KudoZ points awarded for this answer. Comment: "Dankie Clarien vir die bevestiging!"
1 day 14 hrs

kcal

'n Kilokalorie is 'n sogenaamde "koskalorie". Dit is die kalorie wat in kos gebruik word (en dis wat dit moeilik maak as 'n resep praat van kalorie, want dikwels word kilokalorie bedoel wanneer dit by kos kom).

Ek sou nie 'n meervoud probeer gebruik nie. Ons vermeervoud immers gewoonlik nie dinge soos duim, voet en ton nie (veral nie in afkortings nie).

Die simbool vir "kilo" is "k" en nie "K" nie, dus sou ek ook nie "Kcal" gebruik nie maar "kcal".
Something went wrong...
Term search
  • All of ProZ.com
  • Term search
  • Jobs
  • Forums
  • Multiple search