Glossary entry

English term or phrase:

Common ragweed

Afrikaans translation:

alsemambrosia

Added to glossary by Elriena Delport
Oct 7, 2010 10:34
13 yrs ago
English term

Common ragweed

English to Afrikaans Science Botany Weeds
BOTANIESE NAAM: Ambrosia elatior (A. artemisiifolia)
Proposed translations (Afrikaans)
3 alsemambrosia
3 Kruiskruid
Change log

Oct 7, 2010 10:34: changed "Kudoz queue" from "In queue" to "Public"

Proposed translations

36 mins
Selected

alsemambrosia

Volgens die NL Wikipedia heet dit alsemambrosia in Nederlands. Die EN Wikipedia gee 'n horde name vir die plant, maar wormwood is een van hulle, en die Afrikaans in Pharos EN/AF vir wormwood is alsemkruid. Die woord alsemkruid verwys egter ook na die absintplant, en ek dink 'n mens kan dus maar maak soos die kaaskoppe en alsem plak aan die plant se algemene naam, ambrosia.
Something went wrong...
4 KudoZ points awarded for this answer. Comment: "Baie dankie, Samuel"
1 hr

Kruiskruid

According to the Eng-Afr dictionary
Peer comment(s):

neutral Samuel Murray : Yes, but kruiskruid is used as a generic term for any number of weeds, including groundsel, ragwort, cankerweed, etc (according to Pharos EN/AF dictionary).
2 hrs
Something went wrong...
Term search
  • All of ProZ.com
  • Term search
  • Jobs
  • Forums
  • Multiple search